Gaar varkvleis
Jong slaaiblare
Tamatieskywe
Rooi ui skywe
1 Franse brood
Komkommerskywe
Mosterdsous
Mayonnaise

Sny die brood. Smeer mayonnaise op elke sny en bedek met slaaiblare. Sny gaar varkvleis in skywe en maak ‘n verskeidenheid van oop toebroodjies deur die res van die bestanddele daarop af te wissel.